Afrikaans : English

Tel : 051 - 4225767 Faks : 051-4225766 Email : info@kbk.co.za Web : www.kbk.co.za

[Profiel] [Kontak inligting] [Besproeiingswaterbestuur] [Alti-datalogger] [McCrometer Vloeimeters]

 

Oorsig | Ontstaan | Wie en wat is ons

Kennedy Besproeiing spesialiseer in besproeiingswaterbestuur van alle gewasse onder veral spilpunte. Ons verskaf aan kliënte daagliks inligting om beter besluite te neem van hoeveel en wanneer om te besproei. Grondvog word elke dag direk met behulp van ‘n grondvogsensor en selfoontegnolgie gemeet. Die verwerkte data word aan die boer op sy selfoon en ‘n Internetruimte verskaf. Verwerkte weerdata word as indirekte metode gebruik. Weerdata word daaglikse na evapotranspirasie in mm per dag verwerk en aan kliënte  as indirekte hulpmiddel verskaf. Ons  maak gebruik van agente om ons dienste en produkte te versprei en is altyd op soek na innoverende persone en instansies om mee saam te werk.